show video detail
Toeskouer-vuisgeveg op Nuweland
65K 12 29 02:10
Toeskouer-vuisgeveg op Nuweland
  • Published_at:2013-04-06
  • Category:News & Politics
  • Channel:Rapport Suid-Afrika
  • tags:
  • description: Stormers- en Crusader-ondersteuners het op Nuweland slaags geraak tydens die Superrugby-wedstryd tussen hul spanne. 'n Vrou is na die hospitaal gejaag, nadat 'n ontstoke ondersteuner haar besope man, wat in 'n Stormers-trui op die pawiljoen amok gemaak het, met die vuiste bygedam het. Die Stormers-vleuel Bryan Habana het die Crusader-ondersteuners in 'n twiet bygekom en gesê dat, sou hy die geld het, hy met graagte vir al die Kaapse Crusaders 'n enkel-kaartjie na Christchurch sou koop. Ondersteuners van die Crusaders is verder verwyt dat hulle onpatrioties is en hul teenstanders, veral die plaaslike spanne, uittart. Dié geseling is onregverdig, meen hulle, en hul steun vir 'n span uit 'n ander land is "nie onpatrioties nie". Hul klub ondersteun alle Nieu-Seelandse spanne in die Superrugby-reeks, sê Neville van der Merwe, lid van die Worcesterse All Blacks-ondersteunersklub, die grootste in die land. http://www.rapport.co.za/Sport/Nuus/Toeskouer-vuisgeveg-20130406
ranked in date views likes Comments ranked in country (#position)
2013-04-09 31,638 11 19 (France,#89) 
2013-04-10 65,704 12 29 (France,#92)